VAN POLLSMOOR TOT PREDIKER
JAUN TRUTER
ISBN: 9780796319180
Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia. God gryp in op sy lewe op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin ... Hierdie is ’n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie Sy kinders laat gaan nie.
R 186.62
Aflewering Ingesluit