N HUNKERING SE GREIN

ISBN: 9780798172998

’n Ryk geskakeerde bundel waarin dié bekroonde digter indringend fokus op temas soos, onder meer, skoonheid teenoor verval, die skoonheid in verval, die weerloosheid van die lewe en menswees, en die erotiek wat tog so deel vorm van elke mens. Die verse is pretensieloos en daar is geen poging om die leser te beïndruk met ’n verwikkelde verwysingswêreld nie. Eenvoud is die eerste wagwoord, en die tweede is eerlikheid.

R 191.67
Aflewering Ingesluit