MY EERSTE STORIES: DIE OERWOUDBOEK

ISBN: 9780798173513

Ontmoet Mowgli, die menswelpie, hy’s so wild soos kan wees. Sy lewe in die oerwoud gaan pret wees. Stoot, trek en skuif die tonele en gee lewe aan die klassieke verhaal van Rudyard Kipling se The Jungle Book.
Hierdie eerste sprokies is perfek vir 1+ jariges en 'n prettige inleiding tot klassieke verhale.
R 141.23
Aflewering Ingesluit