LEER KEN: DIERE

ISBN: 9780798170208

Hierdie kleurvolle inleiding tot diere is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder foto’s en stimulerende vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig. Leer ken diere is vermaaklik en opvoedkundig. Dit help kinders om hulle kennis van diere uit te brei en stel hulle voor aan ’n groot verskeidenheid lede van die diereryk.
R 161.40
Aflewering Ingesluit