INSPIRATIONAL COLOURING BOOK FOR ADULTS

ISBN: 9780796319920

Die Inspirational colouring book for adults is 'n prettige boek vol teksverse en pragtige patrone sorg vir ’n unieke inkleurervaring – dit sal jou na ’n ander wêreld meevoer en die kreatiewe siel in jou na vore bring. Word stil, kleur in en oordink die teksverse en kom nader aan God.
R 141.23
Aflewering Ingesluit