EWIGHEID IN MY HART, DIE
Barend Vos
ISBN: 9780796318930
Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ’n ou volk opgeteken. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid.
R 216.89
Aflewering Ingesluit