ETTIE BIERMAN KEUR 11

ISBN: 9780624075691

In ’n Stadsjapie vir Pafuri verander die sjarmante Theo in ’n sleggehumeurde man sodra Janie saam met hom by sy wildreservaat aankom. Die kunstenaar Walt maak Janie se lewe draaglik. In Benodig: ’n Vrou vir Braam ontferm Belinda haar oor ’n dogtertjie wat bang is vir die pa wat haar wil wegvat. En in Man in die donker is Senta Swiegers die laaste persoon wat die vermoorde kaptein Don Metelerkamp van Jakaranda-lugdiens lewend gesien het.
R 247.15
Aflewering Ingesluit