ALMAL VOEL ... GELUKKIG

ISBN: 9780798173551

Was jy al ooit baie opgewonde om op vakansie te gaan? Het jy iemand anders al ooit gelukkig gemaak? Hoe het jy gevoel? Het jy baie breed geglimlag? Lees van Henk en Merle, en wat hulle gedoen het toe hulle gelukkig was.   Die reeks Almal voel . . . help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
R 85.75
Aflewering Ingesluit