1000 WOORDE AFRIKAANS-ENGELS
Éditions Caramel
ISBN: 9780798170277
Hierdie tweetalige Afrikaans–Engels woordeboek bevat 1000 geïllustreerde woorde met hul vertalings. Kinders sal dit geniet om na die prente van bekende tonele te kyk en te leer om voorwerpe daaruit te benoem. Stadig maar seker sal hulle hul woordeskat uitbrei. Dit bevat ook 1000 aparte illustrasies van alledaagse situasies, voorwerpe, diere, plante, ensovoorts. En dan is daar Woefie, ’n skattige hondjie wat in snaakse situasies beland. Kinders sal dit geniet om vir Woefie op te spoor.
R 181.58
Aflewering Ingesluit