WAT MAAK SO? WILDE DIERE
i am a bookworm
ISBN: 9780798173490
Watter geluid maak ’n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.
R 136.18
Aflewering Ingesluit