TJIFF EN TJAFF SE LIEDJIEBOEK
KykNET
ISBN: 9780798168762
Meer as 20 lekker saamsing-liedjies met prettige illustrasies en foto's van Tjiff en Tjaff. Van treffers soos Die Tjiff en Tjaff-kenwysie, Die verrassingslied, Die opruim-liedjie en Die Hande-lied tot ander liedjies soos Uitstappie, Partytjietyd en Skoenlapper wat aanhangers sal herken uit die TV-reeks en teateroptredes. Die liedjies word gesing deur die oorspronklike sangers en stemkunstenaars, Pedro Kruger en Riaan Visman.
R 216.89
Aflewering Ingesluit