TIMMERTAK SE NUWE AVONTURE
Peet Ellison
ISBN: 9780798171496
Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud. Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture met haar towerspreuke.
Timmertak was een van die gewildste karakters in die topverkoper Storieman-reeks. Hierdie vier splinternuwe stories is meer kostelik en betowerend as ooit.
R 196.71
Aflewering Ingesluit