TIENERHARTE 4: HARTSNAAR

ISBN: 9780798175753

Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter?  

R 151.32
Aflewering Ingesluit