ROBBIE SE BROER SE ROER EN ANDER JAGSTORIES

ISBN: 9780798172394

Pienkes du Plessis is terug met ’n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere – en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur, en vir lekker lag.

R 201.75
Aflewering Ingesluit