REUK VAN APPELS, DIE (3DE UITGAWE) (SPR 1E)

ISBN: 9780795801464

Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, die Amerikaners begin noustrop trek teen die kommuniste in Viëtnam, en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Agter hom lê  die geskiedenis van sy familie in Tanganjika. Voor hom, ’n grensoorlog. Tussen geweld en geweld lê daardie oomblik wanneer onskuld verlore raak. Voortaan sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus aanraak.

R 226.97
Aflewering Ingesluit