RESPEKTABELE MENEER HARTSLIEF, DIE

ISBN: 9780798167840

Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. 

Chris Karsten-noir uit die boonste rakke!

 

R 272.37
Aflewering Ingesluit