REKORDTYD (SB)

ISBN: 9780624024705

As die 16-jarige Sarel du Toit se meisie hom laat staan vir ’n ou in matriek, is hy vasbeslote om óók soos sy teenstander ’n Suid-Afrikaanse rekordhouer te word. Hy vra ’n swart atleet, Simon Tau, om sy oefenmaat te word, en saam begin elkeen om sy eie doelwit te bereik. Dié spannende verhaal vir jong volwassenes vertel van deursettingsvermoë en vriendskap oor die kleurgrens heen. Veral atletiekmal tieners sal die storie verslind.
R 123.07
Aflewering Ingesluit