REGARDT

ISBN: 9780796318275

Vandag is Regardt bekend as uitgesproke filmmaker met o.m. Faith like Potatoes op sy kerfstok. Maar Regardt het God nie altyd geken nie. Met sy sukses as akteur en glanshuwelik was hy en sy gesin konstant in die kalklig. Babelaas en met trane wat oor sy wange loop, het ’n onvergeetlike ervaring sy lewe vir goed verander: weg van dwelms en drank, ná God toe. Vandag skyn die lig van die silwerdoek weer op hom. Hy kan met oortuiging sê: “Dis nie luck nie – net genade.”
R 200.75
Aflewering Ingesluit