RECCE (KLEINSPAN-OPERASIES)

ISBN: 9780624069416

Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermo├źns en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.
R 262.28
Aflewering Ingesluit