RADBRAAK

ISBN: 9780798176163

Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut: soms liries maar deurgaans skreiend en uitdagend. Sy verbrokkel taal, draai die rug op haar vel-taal, ‘radbraak’ haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het, maar sy breek dit, sy vernuwe en ont-taal dit. Volgens bekroonde digter Petra Müller is Radbraak ’n ‘klein aardbewing van ’n bundel’.
R 181.58
Aflewering Ingesluit