PLAASKOS
Arina du Plessis
ISBN: 9780798170895
Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen; Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ’n plaas in die platteland of in die stad woon.
R 332.89
Aflewering Ingesluit