NAAIMASJIEN EN ANDER VERHALE, DIE
Rachelle Greeff
ISBN: 9780624075493
Rachelle Greeff is een van die akkuraatste registreerders van hierdie beslissende lewensmomente, daardie drumpel tussen dit wat verby is en die skitterende duisternis wat wag. En in verhaal nĂ¡ verhaal wring sy die leser se hart presies om daardie goed wat nooit verbygaan nie.
R 247.15
Aflewering Ingesluit