MATILDA (2016)

ISBN: 9780798172813

Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genoem. Maar sy is eintlik 'n genie en dis hulle wat onnosel is. 

Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsĂȘ en boonop ontdek dat sy oor 'n baie spesiale gawe beskik . . .
R 166.45
Aflewering Ingesluit