KOUKONAP

ISBN: 9780795801273

Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kano’s. Daar is Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die lokasie, oupa Sarel wat dalk ʼn regte, egte Boereheld was, neef Boet wat doedelsak speel in die kroeg . . . die hele kringloop van die lewe.
R 282.46
Aflewering Ingesluit