Komplot

ISBN: 9780798169714

Verwoerd moet dood . . .

Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese agent, nadat dié sy lewe red. Nou, jare later, is Ortiz na Colesberg op pad, waar hy sy eertydse medevryheidsvegter ’n laaste keer vir die saak wil werf . . .

’n Meevoerende, groots opgesette roman – Kerneels Breytenbach
R 317.76
Aflewering Ingesluit