KLEURKELS: KUNSWERKE

ISBN: 9780798173896

Ontdek van die grootste kunswerke met hierdie kopkrap-inkleurboek.Alhoewel dit soos 'n spul sirkels lyk, skuil daar op elke bladsy 'n meesterstuk wat wag om onthul te word. Dit sluit bekende kunswerke soos ​Die soen en ​Die Venus van Milo in. Besluit net op vyf kleure of kleurskakerings​​ en begin inkleur. Jy gaan ure se inkleurpret hê en boonop die bladsy kan uitskeur om as geskenk vir 'n vriendin te gee of dit vir jou huis te raam. Siedaar, jy het jou eie meesterstuk geskep!
R 176.54
Aflewering Ingesluit