KAALKOP 3

ISBN: 9780798156868

Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikoon wie se Kaalkop-wysheid enpittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied.
R 423.68
Aflewering Ingesluit