JY IS NIE LELIK NIE, EENDJIE

ISBN: 9780798173599

Arme Wildeveer lyk nie soos die ander eendjies nie, maar aan sy binnekant is hy liefdevol en dapper. Wanneer gaan hulle dit eendag raaksien en Wildeveer liefhê vir wie hy regtig is? Leer in hierdie roerende storie hoe om te weet jy word geboelie en hoe om dit dan reg te hanteer.
R 95.83
Aflewering Ingesluit