INSPIRERENDE INKLEURBOEK VIR GROOTMENSE

ISBN: 9780796319623

Word rustig en kry nuwe inspirasie.

 Dié prettige boek vol teksverse en pragtige patrone sorg vir ’n unieke inkleurervaring – dit sal jou na ’n ander wêreld meevoer en die kreatiewe siel in jou na vore bring. Word stil, kom nader aan God en kry rus vir jou siel.
R 141.23
Aflewering Ingesluit