IN DIE BLOU KAMP

ISBN: 9780624072256

In sy nuutste boek het Dana van sy ware ontmoetings geboekstaaf – ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge – die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. ’n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.
R 252.19
Aflewering Ingesluit