GEBEDE VIR ELKE VROU

ISBN: 9780796318145

Gebede vir elke vrou is 'n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, die boek bied jou 'n gepaste gebed: Of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer - vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.

R 141.23
Aflewering Ingesluit