Eisteddfod-pret

ISBN: 9780798175982

Menige ouer, onderwyser en afrigter het al gewens die soektog na geskikte materiaal vir Eisteddfods was makliker. Hierdie bundel is die antwoord, met oorspronklike, ongepubliseerde werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Die 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake is geskik vir laerskoolkinders. Riglyne deur Eisteddfod-veteraan Louise Lachenicht, verseker ook dat elke deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel kan wor.

R 221.93
Aflewering Ingesluit