EERSTE SPROKIES: DIE LELIKE EENDJIE
Ballon Media
ISBN: 9780798176415
Lank gelede, toe diere nog kon praat, het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Dit was lente. Die son het helder geskyn en die gras was groen. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy’s nie ’n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?”
R 85.75
Aflewering Ingesluit