EEN NAG EN 'N BIETJIE

ISBN: 9780798174152

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal beroof en ontvoer. En wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ​
Een nag en ’n bietjie is ’n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in hierdie land: dis leesstof wat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.
R 201.75
Aflewering Ingesluit