EEN MAAL

ISBN: 9780798162753

In Een Maal deel Johnny resepte vir die kos wat hy vir vriende voorberei, vir sy flambojante dinner parties en vir stadskos. Hy vertel sy idees rondom kos sonder om ooit egtheid te verloor. Hy deel ook die kos wat hy aan sy ma se tafel leer ken het, familiekos – en gee sy skeppende vernuwende weergawes. Dié boek sal almal inspireer met nuwe idees.

Eenmaal aan Johnny se tafel en jou hart word syne; eenmaal aan sy tafel en kos word meer as net voedingswaarde.
R 363.16
Aflewering Ingesluit