DRO� WIT SEISOEN, 'N (B-FORMAAT)
André P. Brink
ISBN: 9780798174909
As roman (aanvanklik verbied), en later as film, is ’n Droë wit seisoen ’n baken in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Ben du Toit, ’n “doodgewone” Afrikanerman, se sin vir regverdigheid word geskok deur die gewittigde moord op sy swart tuinier en dié se seun tydens die Soweto-betogings in 1976. ’n Heruitgawe van ’n groot politieke roman, nou in nuwe verpakking.
R 287.50
Aflewering Ingesluit