DIE DAG NA DIE ROWERS OPGEDAAG HET
Johan Pienaar
ISBN: 9780796319272
Wat bly oor die dag ná die rowers by jou was, jy gehoor het dat jy kanker het, die egskeidingsbevel op jou beteken is, jy by die graf van ʼn geliefde gestaan het? Hoe lyk jou reis van bloot oorleef na weer leef? Dié boek poog nie om die finale antwoorde op die lewe, heelal en ander belangrike vrae te bied nie, maar wil jou uitdaag om elke dag voluit te leef. Vergeet van gister se mislukkings en môre se bekommernisse. Leef vir die oomblik. Leer hier en nou.
R 190.66
Aflewering Ingesluit