DE VETTE MOSSEL

ISBN: 9780798169530

Dit is ’n kosboek met ’n verskil. Die unieke karakter van die Weskus word ontbloot in humoristiese staaltjies en vertellings oor die kosgeheime eie aan dié streek.

Met resepte en praktiese voorbereidingswenke, en ook propvol inligting oor die seelewe en veral seekos. Geniet die kosmaak-geheime en resepte van die De Vette Mossel seekosrestaurante.

Dié boek kan as handleiding dien vir beginners maar dit kan ook met groot nut ingestaan word vir seekoskenners wat hul kuns wil verfyn.
R 292.54
Aflewering Ingesluit