CHRISTINE LE ROUX-OMNIBUS 7

ISBN: 9780798169745

Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan sy nuwe sekretaresse, Kristien, gewoond raak, en in Kosbaar soos die lewe bedank Elizabeth Benade haar werk by ’n rekenaarfirma en gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel.
R 247.15
Aflewering Ingesluit