CARMEN SE BESTE RESEPTE

ISBN: 9780798168342

Ná 25 resepteboeke en 27 jaar as kosredakteur by Huisgenoot en You, is Carmen Niehaus een van ons mees geliefde koskenners. Nou het Carmen vir die eerste keer al haar eie gunstelingresepte in een boek bymekaargebring.

Ou staatmakers op ’n vars manier aangepak, maar ook disse swierig genoeg om aan gaste voor te sit – dis alles hier, van Wortel-en-beetkoek en Banoffee-tert, tot Bobotie en Banting-lasagne.
R 282.46
Aflewering Ingesluit