BLAAS JOU NEUS, WILDE, WOESTE WOLF

ISBN: 9780798168366

In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, moet die drie varkies leer hoe kieme versprei. Wanneer hulle nie vir die wilde, woeste wolf ’n sneesdoekie wil gee nie, word hulle huisies weggeblaas deur sy groot nies! En boonop steek die varkies dan sy verkoue aan.  Kinders leer hoe kieme versprei en waarom ’n gesonde lewenstyl belangrik is, in hierdie skreeusnaakse storie.

R 80.70
Aflewering Ingesluit