BID VIR JOU ONGEBORE BABA

ISBN: 9780796316271

Dié boek help ouers om die wonder van die konsepsie en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien. Dit neem die ouers deur die biologiese ontwikkeling van hulle baba maar ook op ’n geestelike reis – waarvoor en hoe om te bid vir hulle ongebore baba.
R 196.71
Aflewering Ingesluit