ANDERKANT UIT: STORIES OOR TRAUMA EN HOOP
Hanlie Retief
ISBN: 9780624073390
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in dié mense se oë sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.
R 232.02
Aflewering Ingesluit