ALMAL VOEL ... KWAAD

ISBN: 9780798173544

Het iemand al ooit iets gevat wat aan jou behoort? Was jy al ooit so kwaad dat jy op iemand geskree het? Hoe het jy gevoel? Het jy jou vuiste gebal? Lees van Mabel en Henk, en wat hulle gedoen het toe hulle kwaad was.   Die reeks Almal voel . . . help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
R 85.75
Aflewering Ingesluit