ALMAL VOEL.... HARTSEER

ISBN: 9780798173568

Het jy al ooit jou gunsteling-speelding verloor? Was jy hartseer toe jou troeteldier iets oorgekom het? Hoe het jy gevoel? Was jou oë vol trane? Lees van Zinzi en Omar, en wat hulle gedoen het toe hulle hartseer was.   Die reeks Almal voel . . . help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
R 85.75
Aflewering Ingesluit