ALLES BEGIN MET ANNA

ISBN: 9780798176170

Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen, vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wêreldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sý, die skrywer, vandaan kom.
R 282.46
Aflewering Ingesluit