SUID-AFRIKAANSE MELKTERT-VERSAMELING, DIE

ISBN: 9780798174633

Daar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wêreld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.
R 282.46
Aflewering Ingesluit