HISTORIKUS: 'N OUTOBIOGRAFIE

ISBN: 9780624066835

As uitgesproke kommenatator wat voor en ná 1994 met die regering gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980s die ANC gaan ontmoet het en wêreldkenner van die Afrikaners, is Giliomee ten nouste betrokke by ons land se geskiedenis – en hoe ons dit verstaan. Hier verweef hy sy eie lewensverhaal met dié van die land en die mense wat hom fassineer in leesbare, narratiewe vorm, vol staaltjies en onvertelde verhale.

R 383.33
Aflewering Ingesluit