WONDERBOOM

ISBN: 9780795800955

Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X, en van die geheueverlies wat elke dag nóg iets by haar steel. Magriet moet wederregtelik die agterpaaie vat en by familie in die noorde uitkom – voor sy vergeet wie sy is. Slegs flardes ou dagboekinskrywings en ander verdowwende flenters geheue bly oor om haar te help.
Wonderboom gaan oor ’n oorlewingsreis: om Suid-Afrika te oorleef en om die strikke – en verliese – van ’n mens se eie geskiedenis te oorleef.
R 317.76
Aflewering Ingesluit