VINGERVERF 1

ISBN: 9780798173292

Die Vingerverf-reeks maak ’n wêreld vol verrassings oop waarin kinders ’n baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere, snaakse robotte, oulike prinsessies, gelukkige grotmanne en heelwat meer te voltooi. Elke titel kom met ’n kleurverfpalet van ses helder kleure elk wat vir ure se pret/vermaak sal sorg.
R 85.75
Aflewering Ingesluit